- "Ek sal my regterhand prys gee net so om dubbelhandig te wees"
-"Wanneer jy op die pad by die vurk kom, vat hom"
-"Mens kan baie waarneem net deur dophou."
-"Niemand gaan so'n toe meer nie. Dit is te druk."
-"Ek kan nie concentreer nie wanneer ek denk."
- "Die toekoms is nie meer soos hy was nie."
- "Ek sal my kinders geen ensiklopedie koop nie. Hulle kan net soos ek skool toe stap."
- "Ons is verlore, tog loop ons mooi op tyd."
- "Die helfte van die leuens wat hulle oor my vertel is leuens."
"-"Dis soos mens dit al klaar gesien het, in alle opsigte."
- "Dis nie klaar nie tot dit klaar is nie."
- " Mevr Lindsay: "Jy lyk nogal beheers." Yogi Berra: "Jy lyk self ook nie te opgewond nie."